Is jy op soek na ‘n plek waar jy gesien en gehoor kan word?

Ek is ‘n sielkundige in privaatpraktyk sedert 1999, en ek bied ondersteuning aan mense wat deur uitdagende tye gaan – of dit nou emosionele pyn, lewensveranderinge, verhoudingsprobleme of innerlike worstelinge is

Hier is jy welkom, net soos jy is.

Ek glo dat elke persoon uniek is, en dat daar nie een “regte” manier is om probleme te hanteer nie. In my praktyk werk ek saam met jou, op ‘n wyse wat jou waardigheid respekteer. Jy hoef nie bang te wees om geoordeel te word nie – ek skep ‘n ruimte van aanvaarding, deernis en vertroue.

Jy hoef nie alleen te wees met wat jy dra nie.

Leoni Moolman Sielkundige / Psychologist

Are you looking for a place where you can be seen and heard?

I have been a psychologist in private practice since 1999, and I offer support to people going through challenging times – whether it is emotional pain, life changes, relationship problems or inner struggles.

You are welcome here, just as you are.

I believe that each person is unique, and that there is no one “right” way to deal with problems. In my practice, I work with you, in a way that respects your dignity. You do not have to fear being judged – I create a space of acceptance, compassion and trust.

You don't have to be alone with what you carry.

If you are experiencing overwhelming feelings of sadness, anxiety, or anger that interfere with your daily life, relationships, or work, it may be time to seek professional help.

As jy oorweldigende gevoelens van hartseer, angs, of woede wat inmeng met jou daaglikse lewe, verhoudings of werk, dit is dalk tyd om professionele hulp te soek.